Gennadi Zioeganof

Gennadi Zioeganof
Генна́дий Зюга́нов
Gennadi Zioeganof

Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Februarie 1993
Vise Walentin Kuptsof (tot 2004)
Iwan Melnikof (hede)
Opgevolg deur Walentin Kuptsof

Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Unie van die Kommunistiese Partye
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Januarie 2001
Voorafgegaan deur Oleg Sjenin

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Junie 1944 (1944-06-26)
Mymrino, Russiese SFS, Sowjetunie (tans Rusland)
Politieke party KPvdRF
KPvdSu (1966–1991)
Eggenoot/-note Nadezhda Witaljewna
Kind(ers) 2
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Diens/Tak Sowjetse weermag
Jare in diens 1963–1966
Rang Kolonel

Gennadi Andrejewitsj Zioeganof (Russies: Генна́дий Андре́евич Зюга́нов; gebore 26 Junie 1944) is ’n Russiese politikus. Hy is sedert 1993 die sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie, sedert 1993 ’n afgevaardigde in die Doema en sedert 1996 lid van die Parlementêre Vergadering van die Europese Raad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search